Ek ry ekstra versigtig van die huis af en trek vir die tweede keer die week by die Total garage in. Ek stop aan die kant waar mens wiele pomp. Die petroljoggie kom aangestap en fluit saggies tussen sy ...
Dit moet mos maklik wees om soos ’n goeie burger jou skuld te betaal, al is ’n deel daarvan in ’n ander land. Maar dis nie die geval waar PayPal nog nie ten volle ingestel is nie en jy aangewese is op ...
Ek het verlede Sondag skaars besluit watter kruisbande om by my G-string aan te trek toe Pieter Cilliers se artikel (“As die verstoteling sélf uitsluiter word”) my aan my vonkelwyn laat stik: nóg ’n ...