Laurika Rauch, die koningin van die Afrikaanse ballade, span reeds vier dekades lank die kroon in dié domein, nadat die lied Kinders van die Wind in 1979 tegelykertyd die nommer-een-posisie op beide ...
oOptog! is die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sangers, akteurs en musikante. Die ininisiatief poog om op innoverende wyse weer van ons land se gewildste musiek- en teaterproduksies planke ...