DIE gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in rou gedompel na nog ’n jongeling van die kusdorpie dood is. Jaiden ...
MONTAGU. - ’n Familie het nou baie vrae ná die onverwagte dood van hul seun.Jermaine “Duimpie” Williams (24) is op 24 ...
’N PAKISTANI sakeman wat in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap ontvoer is, is deur die polisie in die Evaton township noord van Sebokeng in Gauteng teruggevind. Lt.kol. Amanda van Wyk, ’n ...
MET die geboorte van ’n baba is daar gewoonlik ’n atmosfeer van vreugde, maar vir Chantel Smith (35) en Gilroy Petersen (36) ...
SPEURDERS verbonde aan die Belhar-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord nadat ’n vrou Dinsdagaand in dié area doodgeskiet ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het Vrydag drie verdagtes doodgeskiet wat na bewering ’n huisroof in Reservoir Hills in Durban ...
’N MAN is na bewering Vrydagaand in ’n restaurant eers aangerand, en kort daarna met ’n skerp voorwerp doodgesteek.
’N KRAGTIGE aardbewing wat 7,7 op die Richterskaal gemeet het en ’n naskok van 6,4 geklok het, het Mianmar en die naburige ...
SOVEEL vandalisme aan jou eie sportgeriewe is om jou kop in skaamte te laat sak. So sê Pieter Frans, ’n inwoner, met ...
Brig. Nobuntu Gantana, ’n polisiewoordvoerder, het in ’n verklaring gesê sowat nege verdagtes, wat maskers en handskoene ...
DIE polisie en beamptes van die Stad Kaapstad moes vroeër vandag noodgedwonge in Ottery ontplooi word om orde en kalmte in ...
DIE cops in Malmesbury het vandeesweek gereageer op ’n steek voorval waarin ’n 19-jarige seun aan sy wonde beswyk het.